Deon Groot se nuwe album en tweede enkelsnit van die album, Ek Sweer, is pas bekendgestel en aanhangers is in vervoering. Sy eerste enkelsnit, Wyn, wat gedurende Maart 2019 vrygestel is, het die ...