Onwettige besetters, van wie sommige al jare lank weier om sypaadjies en openbare ruimtes in Kaapstad te ontruim, is Dinsdag ...
Die jongste dokumentêr oor The Munga, die uitmergelende 1 148 km lange fietsren van Bloemfontein tot Wellington, is van ...
Van 1 Desember tot 1 Januarie is 253 bestuurders onder die invloed van alkohol in hegtenis geneem, teenoor 187 in die feestyd ...
Spanning heers tussen federale amptenare en dié van Minnesota oor die voorval in Minneapolis waarin ’n 37-jarige ma van drie ...
Amerika het Saterdag in ’n fyn beplande militêre operasie Venezuela binnegeval en pres. Nicolás Maduro en sy vrou, Cilia ...
Weens Suid-Afrika se betrokkenheid by dié vlootoefening sal dit waarskynlik onmoontlik wees om diplomatieke betrekkinge met ...
Meer as 10 amptenare van die Nelson Mandelabaai (NMB)-metro word deur die Spesiale Ondersoekeenheid by bewerings van ...
Ja, that’s what she said. As jy The Office ken, sal jy weet dis ­die gepaste reaksie op dié opskrif. En nou kry ons die ...
Hollywood se Actors-pryse is ’n belangrike aanduider van watter rolprente moontlik vir Oscars benoem sal word.
Die akteur Justin Strydom en sy vrou, Menke, het 13 maande gelede die gewoel van die besige stadslewe in Johannesburg vir die ...
Wanneer mense ophou om gewigsverliesmedikasie te neem, verdwyn die voordelige uitwerking daarvan binne twee jaar.
Woensdag (07.01) kyk ek na ’n program, Beloofde land, op kykNET. Die eerste van ses episodes wat handel oor vlugtelingstatus ...